Het u geweet?
'n Enkele trein vertrek van Worcester soggens 05h00 en keer saans 20h00 terug.
Dit is baie werkers se vervoer na en van werk te Paarl en Kaapstad.
Die vraag is, wat van hul families? Hoe kan 'n gesonde familie verband gehandhaaf word?
Did you know?
A single train leaves Worcester at 05h00 and returns at 20h00.
This is the only means of transport for many workers working in Paarl and Cape Town.
The question is, how can this be conducive to a healthy family relationship?
===============================================================================================
Het u geweet?
'n Vrou 10km buite Worcester betaal R20 vir taxi dorp toe en R20 terug?
Op my begroting los dit slegs R10 oor vir 'n ete.
Did you know?
A woman living 10km outside Worcester pays R10 for a taxi into town and R10 return?
On my budget that leaves only R10 for a meal!

Vrou gee groot vadersdag geskenk toe sy sê sy is trots op my.

Marlene sal van Mosselbaai na Oudtshoorn saamstap.
Marlene will join Neil for the walk from Mossel Bay to Oudtshoorn.

GEVOEL VAN DIE AFGELOPE MAAND
Aanvanklik was die stap ‘n nuwe ervaring. Baie mense het betrokke gewees en belang gestel. Dit het bygedra dat ek positief gebly het.
Op die tuinroete het ek egter probleme met my voete opgetel en was dit moeilik. Die dag wat Marlene kom kuier het, het ‘n sweer op een voet oop gegaan en was dit skielik of ek op vere stap.
Na ‘n naweek saam met my wederhelf was die gemoed positief en het ek die afgelope week binne vier dae 112km afgelê. Drie dae elk oor 30km. Na ses dae se stap arriveer ek op ‘n plaas 30km buite De Rust.
Vrydag toe ek De Rust verlaat, het ek nog geen blyplek gehad vir die aand nie. ‘n Persoon werksaam te Willowmore naamlik Anja se telefoon was in my boekie. Marlene het dit die naweek vir my gegee.
Goeie mense – twee ure later skakel sy my met die name van Marius en Zikma Meyer 30km buite De Rust.
Vier uur die middag arriveer ek moeg by ‘n wonderlike huishouding wat vir die volgende drie dae na my omsien.
Hoe vergoed jy vriendelikheid.
Naweke soos hierdie maak die stap die moeite werd.
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
TOORWATER
Toorwater : Die legendes wil dit hê dat daar ‘n “watermeid” in Toorburg se warmwaterbron was. Dus, die meermin wat in Mosselbaai uitgespoel het, was eintlik die watermeid van die Toorberg. By Toorwater stasie moes jy ‘n muntstuk of doekspeld by die venster van die trein uitgooi as offer vir hierdie watermeid. Sy was die een wat die kinders van die mense gevat het.

26 Jul
Die Laaste Week
Die afgelope paar dae sedert ek De Aar verlaat het ,was ek in 'n hewige afwaartse spiraal gewees. Die volgende het negatief teen my ingewerk en moes dit verwerk:
- Die wind wat gewaai het in die Karoo was die heeltyd van voor af. Dit het gevoel of die elemente my straf.
- My spiere het skielik seer gewees en die afstande tussen die verskillende punte was lank.
- Ek verlang na my familie en ek mis hulle
Daar was tog positiewe aspekte gewees wat my gedra het:
- Die gevoel dat die Here baie na aan my was.
- Mense wat my saans oornagplekke gegee het en die vriendelikheid van almal.
- Die braai te Kambro al was ek alleen.
-Al die mense wat met my gekommunikeer het
-Mense agter die skerms.
My familie.
Hoop dat die breek te Kimberley my "mind " weer in die regte rigting sal stuur.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Die Oos Vrystaat
Die gebied en sy mense het die afgelope 2 weke my hart gesteel.
Die vriendelikheid van die mense en die mooiheid van die gebied vul mekaar ongelooflik aan.
Does not matter culture, race or language the support each other and the visitors. I want to thank them from the bottem of my hart.
Die tyd was beslis n hoogtepunt van my toer.
Dankie vir die verblyf, die stories, die braaie en alle spesiale aktiwiteite wat ek ontvang het.
Dankie ook aan Sandstone Estate vir die spesiale toer en ook aan Bio Sculpture vir die toer.
Al was dit koud was die gevoel wat ek hier ervaar het warm.

In 1880 het 'n gestremde sinjaalman van Uitenhage 'n bobbejaan opgelei om die sinjaalstelsel te beheer. Die bobbejaan se naam was Jack. Die wereldste langste en swaarste trein was op die Sishen-Saldanha roete in 1989. Die trein was 7,3km lank en het 69 393ton geweeg.
Did you know?
In 1880 a disabled signalman trained a baboon to operate the signal system. The Babook was called Jack.
The world's longest train (7,3km long and weighing 69393 tonnes travelled between Sishen and Saldanha in 1989.