Did you Know Het U geweet?
Winburg's civic centre is built in the form of an ox wagon and the main road is wide enough for an ox wagon to turn in it.
Winburg se burgersentrum is in die vorm van n'n ossewa gebou en die hoofstraat is wyd genoeg sodat 'n ossewa in dit kon draai.
Winburg Höerskool is die oudste in die Vrystaat.
Winburg High School is the oldest in the Free State.

Die koue het my ingehaal te Winburg. Hier waar ek nou sit en 'n boodskap stuur, sneeu dit buite. Gelukkig het ek 'n warm plek om oor te bly. Dit is nog 'n belewenis op my pad. Sal more weer voorwaarts. Aan almal wat my so gereeld volg wil ek se baie dankie vir jul ondersteuning. Ek wil ook van die geleentheid gebruik maak om vir Glenn wat so gereeld die web op datum bring asook die ekstras wat hy insit te bedank. Ek waardeer dit opreg