Groot Dankie aan Rudi & Petro van LUX Bodyworks vir die betaal van gisteraand se verblyf.15h15 Klaar gestap vir die dag, voete taamlik voos.Gaan vanaand by Jacobs famielie te Riversdale oornag.