Het jy geweet?
In die Vrystaatse dorp Fauresmith loop die spoorlyn in die middel van die hoofstraat af? Dit is die enigste plek in SA en slegs een van drie plekke wêreldwyd waar hierdie verskynsel voorkom.
Did you know?
The railway line in Fauresmith runs down the centre of the main road. The only place in SA and only one in three places in the world where this is found!
Daar word jaarliks 'n wedren tussen trein en ruiter van Jagersfontein na Fauresmith gehou.
A train vs horse race is held between Jagersfontein and Fauresmith annually.
---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Op 10 Augustus 2011 het 'n tragiese treinongeluk op Petrusburg gebeur.
On 10 August 2011 a tragic train accident happened in Petrusburg.

Bloemfontein het gister 'n aardskudding van 3,8 op die Richterskaal beleef.
Yesterday an earth tremor measuring 3,8 on the Richter scale was felt in Bloemfontein.