Die kerk op Kestell kan waarskynlik 1000 mense huisves.
The church in Kestel can accommodate 1000 people.
Gerhard Moerdyk wat die argitek was van die Voortrekker Monument het ook die kerk op Kestell ontwerp. Gerhard Moerdyk, architect of the Voortrekker Monument also designed the church in Kestell.