Die ou wagkamer op Drew stasie. Ons weet almal wat op die bordjies gestaan het wat van die mure verwyder is.
The old waiting room at Drew Station. WE all know what was written on the signs that have since been removed from the walls.
Ek skat dis een van die dae ook "tickets" vir Drew se stasie!
I guess it will soon be tickets for Drew station as well!
Geen kommentaar nie!
No comment!
In operation 25 November 1946 until further notice!
Hierdie tydrooster hand nog steeds in die ou "Blanke" wagkamer!
This time table still hangs in the old "Whites only" waiting room.
Een van die min dinge wat nog nie gesteel is nie.
One of the few items that have not yet been stolen.
Die pad na Swellendam. Neil & Rudi is net twee spikkeltjies in the verte!
The road to Swellendam. Neil & Rudi are just two specs in the distance!
Swellendam in sig
Swellendam in sight
A Hilltop Country Retreat
7 Bergsig Avenue
Swellendam
028-514 2294
EINA! So lyk 'n mens se voete nadat hulle oor die 300km geloop het!
OUCH! This is how one's feet look after they've walked more than 300km!
Gooi maar net so 'n klein doppie! :-)
Just a short one for me please!
Lekker geeët, nou soek ons 'n plek om rugby te kyk!
Tummies full, now we need to find somewhere to watch the game!