Dag / Day 18 Buffelsjag - Plaas 19km vanaf Heidelberg /Farm 19km from Heidelberg
'n Lang skof le voor tussen Buffelsjag en Heidelberg. Die weer is goed en Neil is al vroeg op die pad. A long leg lies ahead betwen Buffelsjag and Heidelberg but the weather is good and Neil has started early.