OAKLANDS MANOR
Die plaas is 8km vanaf van Reenen gelee. Dit is meer as 100jaar in huidige eienaar se besit-oorspronklik van Ierland Oaklands na aanleiding van die hoeveelheid akkerbome op die plaas. Geplant deur die voortrekkers vir jukskeie vir die osse.
On the farm is indoor and outdoor polo arenas. The indoor arena is for action polo.
Verskeie internasionale polo kompetisies het al op Aoklands plaasgevind.
They have their own herb garden, chickens for their own eggs and milk and cheese from farmers in their area.