Dankie aan Johan & Pikkie van Vd Meulen Boerdery vir gisteraand se gratis verblyf.
Tydens sy besoek by die Van der Meulens het Johan vir Neil na Overvaal Stasie geneem waar die elektriese kabels op die spore gesteel is. Treine kan nie meer die die silos bereik nie. Probleme word ook ondervind om hout vanaf die plantasies te vervoer.