Riversdalstasie is ook as 'n kantore vir die Verkeersafdeling gebruik.
Riversdale Station was also used at offices for the Traffic Department
Die eerste trein in Riversdal was 'n klas 4 lokomotief Nr 61.
Die masjienis was Mnr Tom Wolhuter
The first train to enter Riversdale was pulled by a class 4 locomotive No 61 driven by a Mr Tom Wolhuter.
Vandag het 'n plaaslike stamhoof 10km in die rigting Albertinia saam met Neil geloop en ook die brug oor die Goukourivieer oorgesteek.
Today the head of a tribe walked 10km towards Albertinia with Neil, crossing the bridge over the Goukou river with him.