Gister op pad na Graaff Reinet ontvang ek n oproep van mnr Gordon Wright met 'n uitnodiging om by sy gastehuis Andries Stockenstrom Guesthouse tuis te gaan. Ongelooflike vriendelikheid. Na 'n aand by Fanie en Jackie Bezuidenhout van Union High rapporteer ek by die gastehuis.Warm koffie en n rekenaar om met die mense te kommunikeer. Dankie is 'n klein woordjie maar dit is al wat ek hierdie mense tans kan bied.