Naam / Name
Johan Huisamen E-pos / Email [email protected] Boodskap / Message Neil, Voorspoed!! Ons volg jou vordering daagliks! Geniet dit! |
Naam / Name
Pierre Walters E-pos / Email [email protected] Boodskap / Message Neil, Ek het die grootste bewondering vir wat jy aanpak. Sterkte en Bid vir jou. (Onthou ons gesegde: Its all in the mind - veral as dit swaar gaan). Groetnis Pierre |
Naam / Name
Hannes vd Merwe E-pos / Email [email protected] Boodskap / Message Hi Neil Baie sterkte met dit wat jy aan gepak het. Ons volg jou van dag tot dag en vertrou dat alles sal goed gaan. Van der Merwes Sparmanstr |
Naam / Name
Manne & Heidi Botes E-pos / Email [email protected] Boodskap / Message Ons stap in die gees elke tree saam met jou, Neil! Sal plan maak om jou te siene te kry wanneer jy hier in ons geweste stap! Sterkte, Maat!! (NS: Ook aan Marlene wat sonder haar maatjie agterbly!) |
Naam / Name
Andre Kruger E-pos / Email [email protected] JA ou pellie, so tik die myle een vir een om, sterkte, sal weer een van die dae by jou aansluit vir n koffietjie Naam / Name
Anthea Abrahams E-pos / Email [email protected] Wat 'n besonderse poging wat dui op u onselfsugtigheid en determinasie om 'n verskil te maak. Mag God se hand van beskerming oral met jou wees. |
Naam / Name
Rene Armitage E-pos / Email [email protected] Boodskap / Message WOW WOW EN WOW. KEEP GOING, YOU ARE VERY BRAVE AND I WISH I COULD COME AND WALK WITH YOU A FEW MILES. |
Naam / Name
Dai Heka Gastehuis E-pos / Email [email protected] Great Neil....Jy doen goed!!!!! Weet nie wie mis jou die meeste - ek of gaste!!! Blessings in abundance.....Theresa |
Naam / Name
Ranitha & Gerrie Schutte E-pos / Email [email protected] Mis jou en dink/praat baie van jou. Goed om ook so af en toe jou stem te hoor en dat dit sover goed gaan - koue ten spyt! Sterkte - praat weer. |
Naam / Name
Mimi Faria E-pos / Email [email protected] What a wonderful and altruist campaign. His dedication and championing of a basic necessity in our country is to be commended. Hope Mr Muller all the best and may he achieve his goal as am sure the whole of S.A. is behind him. May his journey be a blessed One without any incidents. May God be with him.. Naam / Name
Piet van Staden E-Pos / Email [email protected] Hallo Neila. Bly om te sien dit gaan nog voorspoedig en dat jy die blinkkant bo hou. Baie mooi gedigte. Geniet jou stap en die mooi omgewing. Mis jou in die Strand. Bid elke dat vir jou veiligheid. Piet en Trudie Naam / Name
Andrietta Greybe E-Pos / Email [email protected] Hoop jy kry slaapplek op Heidelberg!!!! Ek ken niemand daar nie!!!!! Naam / Name
Petro van der Westhuizen E-Pos / Email [email protected] Hi Broer Laasnag omtrent aan jou gedink. Hoop jy het warm geslaap. Hoop die mense op Heidelberg by AAN DE KANAAL behandel jou goed en jy slaap lekker warm vannag. Baie baie lekker rus vanmiddag en vannag, hoop more is die voete en lyf weer OK vir die volgende trek na Riversdal. Baie trots om jou ons broer te noem - hoop jy skryf nog 'n paar van daardie besondere gedigte van jou!!! Mooibly & Blessings. Petro & Rudie Naam / Name
Cheryl Hepburn E-Pos / Email [email protected] Hi Neil. Wishing you all the best with your walk to create awareness for our public transport in SA. Your timing is excellent with all the talk about our train system at the moment in the news. You are a true inspiration to us all. Voerspoed and "keep Walking" . Cheryl Naam / Name
Kinnie van Eeden E-Pos / Email [email protected] Neil, Ek haal my hoed af vir jou! Sterkte ou maat. Naam / Name
Piet & Trudie van Staden E-Pos / Email [email protected] Bly om te sien jy maak goeie vordering en dat die mense na jou omsien. Dit gee mens weer geloof in jou medemens. Baie sterkte vorentoe. Ons dink aan jou! Naam / Name
Koppiesvlei Buitelugskool E-Pos / Email [email protected] Hoe great is dit nie om Oom die naweek by ons te he nie. Dit is so lekker. Ek het oom se foto by ons trein op ons web blad gelaai www.koppiesvlei.co.za. Naam / Name
Leigh Sanders E-Pos / Email [email protected] Boodskap / Message Hi Neil I hope you safely reached your destination yesterday. I forgot to give you Sandstone's website - www.sandstone-estates.com. Good luck with the rest of your journey!!! Naam / Name. Pierre & Nikki Jansen van Rensburg Baie dankie vir die inloer en oor bly. Dit was n voorreg om n vriend en oud kollega (my ou bevelvoerder) hier by ons in Marquard te kon gehad het. Ons het die kuiertjie baie geniet, hier in die Oos vrystaat kry ons nie gereeld kuier mense nie, ek dink die mense weet nie waar is Marquard nie en hoe mooi is dit hier nie. Ek hoop die Sparta steak was van die beste kwaliteit steak wat u nog gehad het. Ons is nie bekend vir baie dinge nie, maar wel vir die kwaliteit bees vleis wat ons verskaf. Alle sukses vir die roete wat voorlê en God se rykste vir u. Ons gebede is dat daar tienduisende engele u sal vergesel op die roete. Baie groete en liefde Pierre, Nikki ,Michael en Lenca |
Naam / Name
Liana Jordaan E-Pos / Email [email protected] Ons mis die kuiers en lekker koffie in die Strand. Om nie te praat van die lekker vleisie op die kole. Jy moet mooi stap en geniet elke oomblik. Ons bid regtig vir 'n wonderwerk dat ek jou gou kan bekostig dat jul saam met my die leisels kan trek. Norman het gese hy gaan jou in die komende week bel. Ek hou styf duim vas. Jou gedigte is regtig baie mooi. Dankie vir nommer 2. Ek sou nie omgee om ook 'n my lewe 'n tydjie te kon maak vir n swerftog. Alles wat mooi is en lekker stap. Naam / Name
Pierre Hough E-Pos / Email [email protected] Volksie, lyk my jy begin die lopery geniet! Mooiloop! Naam / Name
Maritha Kasner E-Pos / Email [email protected] Hi Broer Ek wil net se, jy is 'n man duisend en ons is so trots op jou ouboet! Welgedaan met die 300km merk wat agter jou is. Mag die natuur se vrede en vreugde diep in jou hart kom nestel op die lang pad na die noorde. Wens jou sterkte met die res van jou reis - ons is altyd daar om jou te help en te ondersteun. Baie Liefde Maritha Naam / Name
Piet van Staden E-Pos / Email [email protected] Ek weet die stap is jou eerste prioriteit, maar kan jy dalk jou gedigte tweede prioriteit maak? Dit lees vreeslik lekker en laat mens dink oor way jy se. Ons staan almal in verwondering oor wat jy aangepak het en dusver vermag het. Wys jou net wat gedoen kan word as jy jou kop daarop sit. Sterkte verder. Ons gedagtes en gebede is met jou. Naam / Name
Piet & Trudie Van Staden E-Pos / Email [email protected] Baie bly om te sien alles gaan goed. Baie sterkte verder. Hou jou stapp met grrot belangstelling dop. Groete Naam / Name
Piet van Staden E-Pos / Email [email protected] Ek weet dit is baie maklik van waar ek sit en dalk voorbarig van my ou Nilea maar vasbyt broer. Jy het almal van ons se bewondering vir wat jy doen. Ek sal glo dat mens kan "down" voel en die feit dat jy na die familie verlang moet ook gate in jou voornemens vreet. Ek kan nie glo dat jy al twee maande op pad is nie en as mens sien wat jy al vermag het moet mens maar net se "wow"!! Ons gedagtes en gebede is met jou. Baie sterkte!! Naam / Name
Piet van Staden E-Pos / Email [email protected] Hi Niela, ons dink baie aan jou in hierdie koue en nat weer en hoop dat jy darem elke aand droog en warm slaap. Weet jy het darem goeie vooruitsigte dat Marlene by jou gaan aansluit die week. Hoop julle het 'n wonderlike tyd saam. Ons bid vir jou veiligheid en veilige terugkoms. Piet en Trudie Naam / Name
Piet van Staden E-Pos / Email [email protected] Boodskap / Message Baie geluk Niel! Ek kan nie wag om met jou te gaan sit en te hoor van al jou ervaringe. Ek en Trudie is skoon jaloers oor wat ons vermoed jy ervaar. Baie sterkte en ons hou jou reis met groot belngstelling dop. Groete Name / Naam
FANIE & JACKIE BEZUIDENHOUT [email protected] Hi Niel Ons sien jy vorder baie goed. Hoop die weer begin nou vir jou "n bietjie beter word. Die afgelope week was darem baie, baie koud. Voorspoed Niel, ons dink baie aan jou en bid vir jou elke dag. Baie liefde Fanie & Jackie |