Charlotte & Steve, owners of Boulders Lodge in Fouriesburg. Thanks for the extra night's accommodation for free.
Bethlehem was eens 'n groot spoorweg opset mar tans besoek slegs een goedere trein die stasie per dag.
Betlehem ws once a busy railway setup but nowadays only sees one goods train per day.
Behalwe vir een trein per dag moet Tersius maar die spoor benut. Seun van Anton en Corne Loubser wat na Neil in Bethlehem omsien.
Bethlehem Stasie se sandsteen gebou word deur wagte bewaar.
Bethlehem Stations sandstone building is protected by security guards.